Skryfbehoeftes

Verskillende items skryfbehoeftes wat by 'n kantoor gebruik word.
Binne 'n skryfbehoeftewinkel in Hanoi.

Skryfbehoeftes verwys na kommersieel vervaardigde skryfmateriaal, insluitend gesnyde papier, koeverte, skryfwerktuie, deurlopendevormpapier en ander kantoorbenodigdhede.[1] Skryfbehoeftes sluit materiaal in waarop met die hand geskryf moet word (bv. briefpapier) of deur toerusting soos rekenaardrukkers.

  1. Peter Beal, red., "Stationery", A Dictionary of English Manuscript Terminology, 1450–2000 (Oxford: Oxford University Press, 2008 [2011 aanlyn]).

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search