Slag van Bunker Hill

Slag van Bunker Hill
Deel van die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog

Die dood van generaal Warren tydens die slag van Bunker Hill, deur John Trumbull.
Datum 17 Junie 1775
Ligging Bunker Hill, Boston, Massachusetts
Resultaat Britse oorwinning
Gebieds-
veranderings
Britte neem die Charlestown-skiereiland oor
Strydende partye
Koninkryk van Groot-Brittanje Britse koloniale burgermag
Bevelvoerders
Britse Leër:
William Howe
Robert Pigot
Henry Clinton
Britse Vloot:
Samuel Graves
Israel Putnam
William Prescott
Joseph Warren
Seth Pomeroy
John Stark
Sterkte
2 400 1 500
Ongevalle
Gesneuwel:
19 offisiere
226 soldate
Gewond:
10 offisiere
818 soldate
Totaal: 1073
140 gesneuwel
271 gewond
30 gevang
Totaal: 411
Die Bunker Hill-monument

Die Slag van Bunker Hill het op 17 Junie 1775 plaasgevind en was die tweede slag van die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog. Die Koloniale magte onder beheer van kolonel William Prescott en generaal Israel Putnam het slaags geraak met die Britse Leër onder bevel van majoor-generaal William Howe. Die Britte het daarin geslaag om Bunker Hill te verower, maar met groot verliese.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search