Slag van Dien Bien Phu | |||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Eerste Indo-China-oorlog | |||||||||
![]() Franse Unie valskermsoldate spring uit 'n C-119-vragtuig | |||||||||
| |||||||||
Strydende partye | |||||||||
![]() Onverklaar |
![]() Wapens en raadgewers: | ||||||||
Aanvoerders | |||||||||
![]() ![]() |
![]()
| ||||||||
Sterkte | |||||||||
Soos op 13 Maart:![]() 20 000 algeheel ![]() |
Soos op 13 Maart:![]() 15 000 logistieke ondersteuningspersoneel 64 500 algeheel | ||||||||
Ongevalle en verliese | |||||||||
![]() 1 571[4]–2 293 dood 5 195–6 650[5] gewond 1 729 vermis[6] 11 721 vasgevang (waarvan 4 436 gewond)[7] 8 290 krygsgevangene dood ná geveg[8] 62 vliegtuie[9] en 10 tenks verloor
|
![]() Viëtnamese syfers: 4 020 dood 9 118 gewond 792 vermis[11] Franse skatting: 8 000 dood en 15 000 gewond[12] |
Die Slag van Dien Bien Phu (Frans: Bataille de Diên Biên Phu; Viëtnamees: Chiến dịch Điện Biên Phủ, letterlik: "Veldtog van Dien Bien Phu") was die laaste veldslag van die Frans-Indo-China-oorlog. Die slag het in Noordwes-Viëtnam plaasgevind, waar 45 000 Viët-Minh-soldate onder Võ Nguyên Giáp 15 000 Franse soldate onder kolonel Christian de Castries verslaan het. Die veldslag het gelei tot die einde van die Frans-Indo-China-oorlog, die onttrekking van Franse magte aan Indo-China (Viëtnam, Kambodja en Laos) en die stigting van die kommunistiese Noord-Viëtnam en die pro-Westerse Suid-Viëtnam.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search