Slag van Italeni

Slag van Italeni
Deel van die Groot Trek

Piet Uys en sy seun Dirkie sterf in die slag, soos in die Voortrekkermonument uitgebeeld
Datum 9 April 1838
Ligging Naby Umgungundlovu, KwaZulu-Natal
Resultaat Zoeloe-oorwinning
Strydende partye
Voortrekkers Zoeloe-koninkryk
Bevelvoerders
Piet Uys
Hendrik Potgieter
Onbekend
Sterkte
347 berede Boere ± 8 000 voetvolk
Ongevalle
10 dood onbekend

Die Slag van Italeni was ’n veldslag wat gedurende die tydperk van die Groot Trek plaasgevind het by 28°29′6″S 31°16′27″E / 28.48500°S 31.27417°O / -28.48500; 31.27417 in wat tans KwaZulu-Natal in Suid-Afrika is, tussen die Voortrekkers en die Zoeloes.[1]

  1. Uys, Barend (19 Desember 2019). "Die Zoeloes en die Voortrekkers nader aan die waarheid" (html). Afriforum. Besoek op 21 Januarie 2022.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search