Slag van Vegkop

Slag van Vegkop

Deel van die historiese fries in die heldesaal van die Voortrekkermonument. Die Slag van Vegkop word links uitgebeeld, en regs, die inswering van Piet Retief as Voortrekkergoewerneur.
Datum 16 Oktober 1836
Ligging 27°28'39.8" S, 27°54'50.6" E, naby Heilbron, Vrystaat
Resultaat Oorwinning vir Voortrekkers
Strydende partye
Voortrekkers Matebele
Bevelvoerders
Andries Potgieter Koning Silkaats

Die Slag van Vegkop het op 16 Oktober 1836 in die Vrystaat naby Heilbron plaasgevind. Nadat 'n impi van sowat 600 Matebele 15 tot 17 boere aan die Vaalrivier vermoor het, en drie kinders weggevoer het, het Silkaats weer sy impi uitgestuur. Die Voortrekkers onder bevel van Andries Potgieter het die groot Matebele-mag afgeweer alhoewel al hul vee en trekbeeste afgestaan is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search