Somerset-Wes

Somerset-Wes

(en) Somerset West
Lugfoto van Somerset-Wes met die Hottentots-Hollandberge en die Steenbrasdam op die agtergrond
Lugfoto van Somerset-Wes met die Hottentots-Hollandberge en die Steenbrasdam op die agtergrond
Somerset-Wes is in Wes-Kaap
Somerset-Wes
Somerset-Wes
 Somerset-Wes se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°05′S 18°51′O / 34.083°S 18.850°O / -34.083; 18.850
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
MunisipaliteitStad Kaapstad
Stigting1822
Regering
Oppervlak
 • Totaal61,37 km2 (23,70 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal55 166
 • Digtheid899/km2 (2 330/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense60.1%
 • Indiërs/Asiërs0.9%
 • Bruin mense24.5%
 • Swart mense13.0%
 • Ander1.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 52.3%
 • Engels 37.5%
 • Xhosa 4.8%
 • Ander 5.3%
Poskode (strate)
7130
Skakelkode021
Uitsig oor die Helderberg-natuurreservaat

Somerset-Wes is 'n dorp in die Suidwes-Kaap binne die Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit in die Helderberggebied geleë, sowat 45 km suidoos van Kaapstad. Dit is een van die rykste en snelgroeiende dorpe in die land en die tuiste van 'n groot Duitse, Engelse, Nederlandse, sowel as oud-Namibiese bevolking, vandaar die bynaam "Sommer Suidwes". Die bevolking het na raming die afgelope sowat 15 jaar verdubbel, terwyl die sakekern van die dorp uit die hoofstraat na die omgewing van die "Somerset Mall" winkelkompleks verskuif het, wat nou as die sakekern van die hele Helderberg-kom (Somerset-Wes, die Strand en Gordonsbaai) dien.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Somerset-Wes". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search