Sotho-taalfamilie

Sotho-taalfamilie
Sotho-Tswana
Geografiese
verspreiding:
Suider-Afrika (Suid-Afrika, Botswana, Lesotho, eSwatini)
Genetiese
klassifikasie
:
Niger-Kongo
 Benue-Kongo
  Bantoetale
   Sotho-taalfamilie
Onderafdelings:

Verspreiding van Sotho-tale in Suid-Afrika

Geografiese verspreiding van Sotho-tale in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per km²:

   <1/km²

   1–3/km²

   3–10/km²

   10–30/km²

   30–100/km²

   100–300/km²

   300–1000/km²

   1000–3000/km²

   >3000/km²


Die Sotho- of Sotho-Tswana-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie en word in die Suider-Afrikaanse lande Suid-Afrika, Botswana, Lesotho en eSwatini gepraat. Dit word verdeel in die Sotho- en Tswana-groepe. Ander tale in Suid-Afrika sluit in die Nguni-taalfamilie, Wes-Germaanse tale soos Afrikaans en Engels asook die tale Tsonga en Venda.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search