South African Express

South African Express
IATA ICAO Roepteken
XZ EXY EXPRESSWAYS
Gestig24 April 1994
Laaste vlug28 April 2020
HoofspilleO.R. Tambo
Kaapstad Internasionaal
Koning Shaka Int'l
AlliansieStar Alliance (geaffilieer)
SubsidiêreCongo Express
Vlootgrootte15
Bestemmings19
HouermaatskappySuid-Afrikaanse regering
HoofkantoorO.R. Tambo Internasionale Lughawe
Kempton Park, Gauteng
Webwerfwww.flyexpress.aero

South African Express was 'n lugredery gevestig in Suid-Afrika. Hoewel die lugredery operasioneel onafhanklik was van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, is sy vlugte binne die strategiese alliansie met Airlink en die Suid-Afrikaanse Lugdiens bedryf. South African Express het op 24 April 1994 begin en sy deure op 28 April 2020 gesluit. Die lugredery se hoofkantoor was op die vierde verdieping van die westelike vleuel van die Pier-ontwikkeling op die perseel van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Kempton Park, Ekurhuleni, Gauteng. [1]

  1. SA Express Legal URL besoek op 6 Februarie 2011

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search