Springbok, Noord-Kaap

Hierdie artikel handel oor die dorp in die Noord-Kaap. Vir die artikel oor die soogdier, sien eerder Springbok.
Springbok
Dorp
Uitsig oor Springbok vanaf "Klipkoppie"
Uitsig oor Springbok vanaf "Klipkoppie"
Springbok is in Noord-Kaap
Springbok
Springbok
 Springbok se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°40′S 17°53′O / 29.667°S 17.883°O / -29.667; 17.883
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitNama Khoi
Stigting1862
Oppervlak
 • Totaal37,56 km2 (14,50 vk. myl)
Hoogte
950 m (3 120 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal12 790
 • Digtheid341/km2 (880/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense14.7%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense79.9%
 • Swart mense4.1%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 95.1%
 • Engels 1.7%
 • Ander 3.2%
Poskode (strate)
8240
Skakelkode027
Die gebou van die NG gemeente Namakwaland staan as die Klipkerk bekend.
Die dorp se toeriste-inligtingsburo word in 'n ou Anglikaanse kerkie gehuisves.
Kaart van Namakwaland
Die blommeprag van Namakwaland
Goegap-natuurreservaat

Springbok is die hoofdorp van Namakwaland, ongeveer 555 km noord van Kaapstad en 40 km suid van Steinkopf aan die N7 nasionale pad geleë tussen granietkoppies. Die nabygeleë Okiep en Nababeep was lank belangrike kopermynbousentra. Die naam is waarskynlik afgelei van die troppe springbokke wat by 'n plaaslike fontein gesuip het voor die ontdekking van koper. Dit is die setel van talle van die Noord-Kaap se regeringsdienste, asook die sentrum van die handel, nywerheid, vervoer en administrasie van Namakwaland.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Springbok". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search