Steinkopf

Steinkopf
Steinkopf is in Noord-Kaap
Steinkopf
Steinkopf
 Steinkopf se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°15′41″S 17°44′01″O / 29.26139°S 17.73361°O / -29.26139; 17.73361
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitNama Khoi
Oppervlak
 • Totaal7,59 km2 (2,93 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal7 842
 • Digtheid1 033/km2 (2 680/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.4%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense95.4%
 • Swart mense3.3%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 98.2%
 • Ander 1.8%
Skakelkode027

Steinkopf is 'n dorp in Namakwaland sowat 50 km noord van Springbok in die Noord-Kaap en is deel van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit. Dit is langs die N7-nasionale pad geleë, waar dit by die hoofpad (R382) na Port Nolloth en die Richtersveld aansluit. Die dorp is ongeveer 67 km vanaf die Vioolsdrifgrenspos met Namibië.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Steinkopf". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search