Stella Blakemore

Stella Blakemore (13 April 1906Mei 1991) was 'n populêre Suid-Afrikaanse skrywer wat Afrikaanse jeugboeke geskryf het.[1] Sy is veral bekend vir haar 'koshuis'-reekse en sy is onder meer die skrywer van die gewilde Maasdorp-reeks en Keurboslaan-reeks, laasgenoemde onder die skuinaam Theunis Krogh. Sy publiseer ook as Stella Owen, Annelise Bierman en Dien Grimbeek.

  1. "Author Focus: Stella Blakemore: Biographical info". Kwela Books. Besoek op 27 Februarie 2010.[dooie skakel]

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search