Stephanus Schoeman

Stephanus Schoeman
Stephanus Schoeman
Stephanus Schoeman

2de President van die Zuid-Afrikaansche Republiek
Ampstermyn
6 Desember 1860 – 17 April 1862
Voorafgegaan deur Marthinus Wessel Pretorius
Opgevolg deur W.C. Janse van Rensburg

Persoonlike besonderhede
Gebore 15 Maart 1810
Oudtshoorn, Kaapprovinsie
Sterf 19 Junie, 1890
Eggenoot/-note Elsie van Heerden

Kommandant-Generaal Stephanus Schoeman (15 Maart 1810, Oudtshoorn19 Junie, 1890) was waarnemende Staatspresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) van 6 Desember 1860 tot 17 April 1862. Hy het ook tydens die Transvaalse Burgeroorlog as Staatspresident gedien (tot 19 Januarie 1863).[1]

Die eerste Schoeman het in 1674 in die Kaapkolonie aangekom uit Ditmarschen in Sleeswyk-Holstein, Duitsland. Ditmarschen was tot 1550 'n klein “'Boererepubliek” (Duits: Burenrepublik). Die herinnering aan die vrye Boererepubliek het waarskynlik by die immigrante na Suid-Afrika voortgeleef.

Schoeman het met die weduwee van Hendrik Potgieter getrou.

  1. Rulers: South Africa, besoek op 6 April 2007

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search