Stephen Booth

Stephen Booth
Gebore1952
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepMisdaadskrywer
Ouer(s)Jim en Edna Booth
Webwerfwww.stephen-booth.com

Stephen Booth (* 1952) is 'n Engelse skrywer van misdaadromans. Hy het veral bekendheid verwerf met sy Cooper and Fry-romanreeks wat in Derbyshire afspeel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search