Stephen Watson

Stephen Watson
Gebore6 November 1954
Sterf10 April 2011 (op 56)
Kaapstad, Suid-Afrika
BeroepDigter en akademikus

Stephen Watson (6 November 195410 April 2011) was 'n Suid-Afrikaanse digter en akademikus.

Die meeste van sy poësie handel oor Kaapstad, waar hy gewoon het. Hy het Engels aan die Universiteit van Kaapstad gedoseer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search