Steynsburg

Steynsburg
Steynsburg uit Molteno se rigting gesien
Steynsburg uit Molteno se rigting gesien
Steynsburg is in Oos-Kaap
Steynsburg
Steynsburg
 Steynsburg se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°17′47″S 25°49′22″O / 31.29639°S 25.82278°O / -31.29639; 25.82278
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikJoe Gqabi
MunisipaliteitWalter Sisulu
Stigting1892
Vernoem naDouwe Steyn
Oppervlak
 • Totaal14,70 km2 (5,68 vk. myl)
Hoogte
1 451 m (4 760 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 488
 • Digtheid169/km2 (440/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense10.89%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense17.9%
 • Swart mense69.9%
Taal (2011)
 • Xhosa 61.45%
 • Afrikaans 30.91%
 • Engels 3.82%
 • Sotho 0.84%
 • Ander 1.45%
Poskode (strate)
5920
Skakelkode048
Die Gereformeerde kerk Steynsburg kon reeds in 1972 sy eeufees en in 2012 sy 140-jarige bestaan vier.

Steynsburg is 'n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is genoem na Douw Gerbrand Steyn, 'n oupa (vader van die moeder van president Paul Kruger) wat op die plaas Bulhoek geboer het en waar die latere president van die Zuid-Afrikaansche Republiek op 10 Oktober 1825 gebore is.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Steynsburg". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search