Suid-Afrika Huis

Keizersgracht 141, Amsterdam
Die Suid-Afrika Huis in 2018
Zuid-Afrikahuis se Biblioteek
Die Biblioteek in 2018
Argief (2018)
Paul Kruger deur Thérèse Schwartze

Zuid-Afrikahuis (Nederlands: [zœyt ˈaːfrikaːˌɦœys]) in Amsterdam huisves 'n kultuur-, inligting- en navorsingsentrum vir mense met 'n belangstelling in Suid-Afrika, die Afrikaners en die Afrikaanse taal in die besonder. Die doel is om die Nederlandse belangstelling in Suid-Afrika lewend te hou en kultuurbande te versterk.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search