Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Dié berig oor die Akademie se stigting het in die koerant Het Westen verskyn
Jaarvergadering van die SA Akademie vir Taal, Lettere en Kuns, 1934

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is 'n multidissiplinêre organisasie wat hom beywer vir die bevordering van wetenskap, tegnologie en kunste in Afrikaans, asook die bevordering van die gebruik en gehalte van Afrikaans. Die Hertzogprys word jaarliks vir 'n hoogstaande letterkundige werk toegeken.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search