Suid-Tangerang

Suid-Tangerang
Tangerang Selatan

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Provinsie Banten
 Koördinate 6°17′N 106°43′O / 6.283°N 106.717°O / 6.283; 106.717
 Gestig op 29 Oktober 2008
 Oppervlakte:  
 - Totaal 147,19 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 1 436 187
 - Bevolkingsdigtheid 9 800/vk km
 Tydsone UTC +7 (WIB)
 Burgemeester Airin Rachmi Diany
 Amptelike Webwerf tangerangselatankota.go.id

Suid-Tangerang (Indonesies: Tangerang Selatan) is 'n onafhanklike stad op die Indonesiese eiland Java en is net suid van Tangerang in die Metropolitaanse Hoofstadgebied van Djakarta geleë. Die stad het 'n bevolking van 1 436 187 in 2014 gehad en het 'n oppervlakte van 147,19 km².[1] Suid-Tangerang is op 29 Oktober 2008 van die Tangerang-regentskap afgestig.[2]

  1. "Kondisi Geografis dan Iklim" (in Indonesies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Maart 2012.
  2. (id) Hari Lahir Kota Tangerang Selatan Ditetapkan

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search