Sukkulensie-indeks

Die sukkulensie-indeks is 'n rowwe maat vir die sukkulensie van 'n vetplant.

Dit is gedefinieerd as

:Waterinhoud van volledig gehidrateerde plant [g]
:Die droë massa van die plant [g]

Hierdie grootheid is eenvoudiger om te meet as die hidrouliese kapasitansie of die selwandmodulus en is 'n maat vir die vermoë van die hele plant om water te stoor.

Goeie vetplante het 'n hoë SI:


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search