Sulla

Lucius Cornelius Sulla
Sulla

Diktator van die Romeinse Republiek
Ampstermyn
82 of 81 v.C. – 81 v.C.
Voorafgegaan deur Gaius Servilius Geminus in 202 v.C.
Opgevolg deur Julius Caesar in 49 v.C.

Konsul van die Romeinse Republiek
Ampstermyn
88 v.C. – 88 v.C.
Voorafgegaan deur Gnaeus Pompeius Strabo en Lucius Porcius Cato
Opgevolg deur Lucius Cornelius Cinna en Gnaeus Octavius
Ampstermyn
80 v.C. – 80 v.C.
Voorafgegaan deur Gnaeus Cornelius Dolabella en Marcus Tullius Decula
Opgevolg deur Appius Claudius Pulcher en Publius Servilius Vatia

Persoonlike besonderhede
Gebore ca. 138 v.C.
Rome, Romeinse Republiek
Sterf 78 v.C. (op ca. 60)
Puteoli, Romeinse Republiek
Eggenoot/-note Julia Caesaris
Aelia
Cloelia
Caecilia Metella
Valeria
Kind(ers) Lucius Cornelius Sulla, Cornelia, Faustus Cornelius Sulla, Cornelia Fausta, Cornelia Postuma

Lucius Cornelius Sulla (Felix) (138 v.C. - 78 v.C.) was 'n Romeinse konsul in die jaar 88 v.C. wat sy leër teen die stad Rome self aangevoer het en later diktator geword het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search