Surat

Surat
સુરત

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indië Indië
 Deelstaat Gujarat
 Koördinate 21°12′N 72°50′O / 21.200°N 72.833°O / 21.200; 72.833
 Stigting 12de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 326,515 vk km
 Hoogte bo seevlak 13 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 4 467 797
 - Bevolkingsdigtheid 16 460/vk km
 - Metropolitaanse gebied 6 353 831
 Tydsone UTC+05:30
 Burgemeester Daxesh Mavani
 Amptelike webwerf surat.nic.in

Surat (Gujarati: સુરત, [suɾət]) is 'n groot stad en die ekonomiese sentrum van die Indiese deelstaat Gujarat. Die stad is in die weste van die land geleë. Surat het 'n bevolking van 4 467 797 in 2010 gehad en is die agste grootse stad in Indië.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search