Surveyor 5

Surveyor 5 was die vyfde onbemande ruimtetuig van die Amerikaanse Surveyor-program wat gestuur is om die oppervlakte van die Maan te verken. Surveyor 5 het in 1967 op Mare Tranquillitatis geland en het altesaam 19 118 foto's na die aarde teruggestuur. [1]

  1. "NASA - NSSDCA - Spacecraft - Details". nssdc.gsfc.nasa.gov. Besoek op 30 Maart 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search