Suurstof-17

Eienskappe

Algemeen

Naam Suurstof-17 
 
Protone
Neutrone
Kernspin 5/2 

Status

Status stabiel 
Relatiewe voorkoms 0,038%  

Neutrondiffraksie

koh. lengte 5,78 fm  
inkoh. lengte 0,18 fm  
koh. deursnee 4,2 barn  
inkoh. deursnee 0,004 barn  
absorpsiedeurnee[1] 0,236 barn  

Navigasie

157N 168O
178O 189F
188O 199F
Lys van isotope
Portaal Chemie
Portaal Fisika

Suurstof-17 (chemiese notasie 178O) is 'n stabiele isotoop van die element suurstof. Dit is 'n baie seldsame isotoop.

  1. Vir neutrone met snelheid 2200 m/s

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search