Swartmossel

Swartmossel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Bivalvia (tweekleppiges)
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. meridionalis
Binomiale naam
Choromytilus meridionalis
Krauss, 1848[1]

Die swartmossel (Choromytilus meridionalis) is tweekleppige skulpdier wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom. Dit is 'n mariene weekdier in die familie Mytilidae. Hulle is deel van die filum Mollusca, wat die tweede grootste filum van ongewerwelde diere is met ongeveer 85 000 spesies.

  1. "Choromytilus meridionalis (Krauss, 1848)". www.marinespecies.org. WoRMS. Besoek op 15 Julie 2023.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search