Swartwitpens

Swartwitpens
Swartwitpensbul in die Tswalu Kalahari Reservaat, Suid-Afrika
Swartwitpenskoei in die Krugerwildtuin, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
H. niger
Binomiale naam
Hippotragus niger
Harris, 1838
Verspreiding van die swartwitpens

Die swartwitpens (Hippotragus niger) is 'n groot wildsbok wat in die beboste grasvelde van Oos- en Suider-Afrika voorkom.

Paring vind tydens die somer plaas. Die koei is nege maande dragtig en 'n enkele kalf word tussen Januarie en Maart gebore. Die swartwitpens het 'n moontlike lewensduur van 19 jaar.

  1. (en) IUCN SSC Antelope Specialist Group (2008). Hippotragus niger. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 1 November 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search