Swazi's

Swazi's

Swazi-dansers
Totale bevolking: 2 482 046
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1 185 000

Flag of eSwatini Eswatini 1 297 046
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 71 000
Vlag van Mosambiek Mosambiek 1 300

Taal: Swazi, Engels, Afrikaans, Portugees
Geloofsoortuiging: Christene, Tradisionele Afrika-godsdiens
Verwante etniese groepe: Nguni, Sotho-Tswana, ander Bantoe-volke

Die Swazi's is 'n Bantoevolk in Suider-Afrika. Hulle woon hoofsaaklik in Eswatini (voorheen Swaziland), Suid-Afrika en in die suide van Mosambiek. Die Swazi's se taal is Swazi. Van die 2,5 miljoen Swazi's woon 'n groot deel (ongeveer 50%) in Suid-Afrika.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search