Tang-dinastie

唐朝
Tang-dinastie
Flag
618 – 907 Flag
Ligging of Tang
Ligging of Tang
Die Tang-dinastie omstreeks 700 n.C.
Hoofstad Chang'an (618–904)
Luoyang (684–705; 904–907)
Taal/Tale Middel-Chinees
Godsdiens Boeddhisme
Taoïsme
Konfusianisme
Chinese volksreligie
Regering Monargie
Keiser
 - 618–626 Gaozu (eerste)
 - 904–907 Al (laaste)
Historiese tydperk Antieke tydperk
 - Stigting 18 Junie 618
 - Abdikasie tot Latere Liang 1 Junie 907
Oppervlakte
 - 715 5 400 000 km2
2 084 952 sq mi
 - 866 3 700 000 km2
1 428 578 sq mi
Bevolking
 - 7de eeu skatting 50 000 000 
 - 9de eeu skatting 80 000 000 
Geldeenheid Chinese munte en banknote

Die Tang-dinastie (Chinees: 唐朝, Táng cháo; 618907 n.C.) was ’n Chinese dinastie wat voorafgegaan is deur die Sui-dinastie en opgevolg is deur die Vyf Dinastieë en Tien Koninkryke. Dit is deur die Li-familie gestig wat die mag oorgeneem het tydens die agteruitgang en val van die Sui-dinastie. Die dinastie is vir ’n kort ruk onderbreek toe keiserin Wu Zetian beslag op die troon lê en die Tweede Zhou-dinastie (8 Oktober 690 – 3 Maart 705) afkondig. Sy was China se enigste keiserin wat uit eie reg regeer het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search