Tarkarivier

Tarkarivier
Stroomgebied Oos-Kaap, Suid-Afrika
Oorsprong Bamboesberg
Monding Groot-Visrivier
Monding-hoogte 815 m
Ligging van Tarkarivier op 'n kaart (Oos-Kaap)
Tarkarivier
Tarkarivier
Koördinate: 32°18′53″S 25°43′30″O / 32.31472°S 25.72500°O / -32.31472; 25.72500

Die Tarkarivier is 'n rivier wat 13 km suidwes van Tarkastad verbyvloei, in die sentrale deel van die Oos-Kaap. Saam met die Baviaansrivier, Grootbrakrivier en die Katrivier vorm dit die bolope van die Groot-Visrivier.[1]

Beide die Lake Arthur-dam en die Kommandodrifdam dam die rivier op. Laasgenoemde dam is in die Kommandodrif Natuurreservaat.

Die Tarkarivier is 'n deel van die "Vis tot Tsitsikama-waterbestuursgebied".[2]

  1. Transactions of the Geological Society of London. Geological Society of London. 1856. p. 57. Besoek op 11 Januarie 2010.
  2. Fish to Tsitsikama WMA 15

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search