Tel Dan-stele

Die Tel Dan-stele, wat die Huis van Dawid noem (die verligte deel).

Die Tel Dan-stele is 'n gedeetelike stele met Kanaänitiese en Aramese inskripsies uit die 9de eeu v.C. Dit is belangrik omdat dit moontlik die enigste bron buite die Bybel is wat na die Huis van Dawid verwys.[1][2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named :3
  2. "Stone Tablet Offers 1st Physical Evidence of Biblical King David : Archeology: Researchers say 13 lines of Aramaic script confirm the battle for Tel Dan recounted in the Bible, marking a victory by Asa of the House of David". Los Angeles Times (in Engels (VSA)). 14 Augustus 1993. Besoek op 23 September 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search