Temis

Themis van die Tempel van Nemesis, deur Chairestratos, omstreeks 300 v.C.

Temis of Themis (Grieks: Θέμις) was in die Griekse mitologie ’n Titaanse godin en die verpersoonliking van goddelike orde, gebruike en die reg. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en by Zeus die ma van die Skikgodinne[1] en Astraia.

  1. Hesiodus, Theogonie, 901ff.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search