Terminologie van alternatiewe medisyne

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.
Vriendelike en kleurvolle beelde van kruiebehandelings kan minder bedreigend of gevaarlik lyk in vergelyking met konvensionele medisyne. Dit is 'n opsetlike bemarkingstrategie.

Alternatiewe medisyne beskryf enige praktyk wat daarop gemik is om die genesingseffekte van medisyne te bereik, maar wat nie biologiese geloofwaardigheid het nie en ongetoets of ontoetsbaar is. Aanvullende medisyne, komplementêre en alternatiewe medisyne, geïntegreerde medisyne of integrerende medisyne, en holistiese medisyne is van die baie name wat gebruik word vir dieselfde skynwetenskaplike verskynsel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search