Thongloun Sisoulith

Thongloun Sisoulith
Thongloun Sisoulith
Thongloun in 2023

Algemene Sekretaris van die Volksrevolusionêre Party van Laos
Ampsbekleër
Termynaanvang
15 Januarie 2021
Voorafgegaan deur Bounnhang Vorachith

7de President van Laos
Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Maart 2021
Vise Pany Yathotu
Bounthong Chitmany
Eerste minister Phankham Viphavanh
Sonexay Siphandone
Voorafgegaan deur Bounnhang Vorachith

17de Eerste Minister van Laos
Ampstermyn
20 April 2016 – 22 Maart 2021
President Bounnhang Vorachith
Voorafgegaan deur Thongsing Thammavong
Opgevolg deur Phankham Viphavanh

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
8 Junie 2006 – 20 April 2016
Eerste minister Thongsing Thammavong
Bouasone Bouphavanh

President van die Staatskomitee vir Beplanning en Belegging
Ampstermyn
27 Maart 2021 – 8 Junie 2006
Eerste minister Bounnhang Vorachith
Voorafgegaan deur Bouathong Vonglokham
Opgevolg deur Soulivong Daravong

Persoonlike besonderhede
Gebore 10 November 1945 (1945-11-10)
Houaphanh provinsie, Laos
Politieke party Volksrevolusionêre Party van Laos
Eggenoot/-note Naly Sisoulith
Alma mater Pedagogiese Kollege van Neo Lao Hak Sat
Herzen Universiteit
Russiese Akademie van Wetenskappe (Ph.D)

Thongloun Sisoulith (Lao: ທອງລຸນ ສີສຸລິດ; gebore op 10 November 1946) is 'n Laosiaanse politikus wat sedert 2021 die president van Laos en die Algemene Sekretaris van die Volksrevolusionêre Party van Laos is. Voorheen was hy vanaf 2016 tot 2021 die eerste minister en vanaf 2006 tot 2016 die minister van buitelandse sake.

Hy is op 23 Januarie 2016 op die 10de partykongres gekies om premier van Laos te word. Tydens die 11de partykongres in Januarie 2021 is hy tot algemene sekretaris van die party verkies. Hy het in Maart 2021 president van Laos geword.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search