Tobolsk

Tobolsk

Тобольск
Stad
Lugfoto van die Tobolsk-kremlin
Lugfoto van die Tobolsk-kremlin
Vlag van Tobolsk
Vlag
Wapen van Tobolsk
Wapen
Die ligging van Tjoemen-oblast in Rusland
Die ligging van Tjoemen-oblast in Rusland
Koördinate: 58°12′0″N 68°15′0″O / 58.20000°N 68.25000°O / 58.20000; 68.25000
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedTjoemen-oblast
Stigting1587
Stadstatus1590
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterWladimir Mazoer
Oppervlak
 • Totaal222 km2 (86 vk. myl)
Hoogte
90 m (300 ft)
Bevolking
 • Totaal99 694
 • Digtheid449/km2 (1 160/vk. myl)
TydsoneUTC+06:00 (JEKT)
Poskode
626102–626159
Skakelkodes7 3456
Webwerfadmtobolsk.ru

Tobolsk (Russies: Тобо́льск) is ’n historiese hoofstad van Siberië en nou deel van die Tjoemen-oblast in Rusland. Dit is geleë aan die samevloei van die Tobol- en die Irtisj-riviere. Die inwonertal was 99 694 tydens die 2010-sensus.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search