Tom Cruise | |
Tom Cruise in 2019 tydens die San Diego Comic-Con International in San Diego, Kalifornië
| |
Geboortenaam | Thomas Cruise Mapother IV |
---|---|
Geboorte | 3 Julie 1962 |
Aktiewe jare | 1980-tans |
Tom Cruise (gebore as Thomas Cruise Mapother IV; 3 Julie 1962) is ’n Amerikaanse akteur en rolprentmaker. Hy is vir drie Oscars benoem en het drie Golden Globes gewen.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search