Tournaisium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Perm Sisuralium Asselium jonger
Karboon Pennsylvanium Gzhelium 298,9–303,7
Kasimovium 303,7–307,0
Moskovium 307,0–315,2
Bashkirium 315,2–323,2
Mississippium Serpukhovium 323,2–330,9
Viséum 330,9–346,7
Tournaisium 346,7–358,9
Devoon Laat Famennium ouer
Die verdeling van die Karboon (IKS).

Die Tournaisium is die onderste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Karboon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die Tournaisium was van sowat 358,9 tot 346,7 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Famennium, die laaste etage/tydsnede van die Devoon, en gevolg deur die Viséum.

  1. Gradstein et al. (2012)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search