Trans-Nieu-Guinese tale

Trans-Nieu-Guinese tale
Geografiese
verspreiding:
Nieu-Guinee, Nusa Tenggara (Alor, Pantar, Timor), Molukke
Genetiese
klassifikasie
:

 Trans-Nieu-Guinese tale
Onderafdelings:

Omvang van verskillende voorstelle vir die Trans-Nieu-Guinese tale:

   Taalfamilies volgens Usher[1]

   Ander deur Ross voorgestelde families (2005)

   Ander Papoeas-tale

   Austronesiese tale

   onbevolk

Die Trans-Nieu-Guinese tale is ’n uitgebreide familie Papoeastale wat in Nieu-Guinee en naburige eilande gepraat word. Dit is dalk die derde grootste taalfamilie in die wêreld volgens die hoeveelheid tale. Die kern van die familie is vermoedelik vasgestel, maar die grense daarvan en hoeveelheid tale is onbekend. Dit word deur sowat 3 miljoen mense gepraat.[2]

  1. "NewGuineaWorld Trans–New Guinea". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2016. Besoek op 3 April 2020.
  2. "Papuan". www.languagesgulper.com (in Engels). Besoek op 15 Oktober 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search