Tsjadmeer

Tsjadmeer

Lugbeeld van die Tsjadmeer

Kaart van die Tsjadmeer
Koördinate:13°N 14°O / 13°N 14°O / 13; 14
Ligging:Kameroen, Niger, Nigerië, Tsjad
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:1 350 km² (520 myl²) (2005)
Gemiddelde diepte:1,5 m (4 vt 11 in)
Maksimum diepte:11 m (36 vt)
Volume:72 km³ (17 myl³)
Omtrek:650 km (400 myl)
Invloei:Sharirivier

Die Tsjadmeer (Engels: Lake Chad, Frans: Lac Tchad) is 'n vlak meer wat grotendeels in Tsjad, Niger, Nigerië geleë is met 'n klein stukkie in Kameroen. Die meer het aansienlik gekrimp sedert 1963. Die Sharirivier is die grootste rivier wat in die meer uitmond.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search