Tsjoewasjies

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tsjoewasjiërs.
Tsjoewasjies
Чӑвашла, Čăvašla 
Uitspraak: tɕəʋaʂˈla]
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland 
Gebied: Tsjoewasjië
Totale sprekers: 1,3 miljoen[1]
Taalfamilie: Altaïes
 Turkies
  Oghoer
   Tsjoewasjies 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: cv
ISO 639-2: chv
ISO 639-3: chv 
Verspreiding van Tsjoewasjies

Tsjoewasjies (Чӑвашла, Čăvašla; [tɕəʋaʂˈla]) is ’n Turkiese taal wat deur die Tsjoewasjiërs gepraat word. Dit is saam met Russies die amptelike taal van die Republiek van Tsjoewasjië. Tsjoewasjies is die enigste oorlewende lid van die Oghoer-tak binne die Turkiese tale en word deur sowat 1,3 miljoen mense gepraat. Tsjoewasjies word in die Cyrilliese alfabet geskryf.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Chuvash" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 7 November 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search