Turkiese tale

Turkiese tale
Geografiese
verspreiding:
Van Suidoos-Europa tot Wes-China en Siberië
Genetiese
klassifikasie
:
Altaïes (omstrede)
 Turkiese tale
Onderafdelings:
Ogoeries
Suidwestelik (Ogoesies)
Noordwestelik (Kiptsjak)
Suidoostelik (Karloek/Oeigoer)
Noordoostelik (Siberiese Turkiese tale)
Khalaj

Verspreiding van Turkiese tale:

   Suidwestelik (Ogoesies)

   Suidoostelik (Karloek/Oeigoer)

   Khalaj

   Noordwestelik (Kiptsjak)

   Tsjoewasjies (Oghoer)

   Noordoostelik (Siberies)

Lande en outonome deelgebiede waar Turkiese tale amptelike status geniet of deur die meerderheid gepraat word:

   Lande met 'n amptelike Turkiese taal

   Outonome gebiede met 'n amptelike Turkiese taal

   Provinsies waar 'n Turkiese taal deur 'n meerderheid gepraat word

   Lande waar 'n Turkiese taal deur 'n minderheidsbevolking van minstens 50 000 mense gepraat word

Die Turkiese tale is ’n taalfamilie van minstens 35[1] tale wat deur Turkse volke van Suidoos-Europa en die Middellandse See-gebied tot Siberië en Wes-China gepraat word, en daar is voorgestel dat dit saam met Mongoolse, Toengoesiese en Japannese tale, Koreaans asook Ainoe deel van die omstrede Altaïese taalfamilie uitmaak.[2][3] Dié taalfamilie bestaan uit ses groepe, naamlik die Suidwestelike (Ogoesies), Suidoostelike (Karloek/Oeigoer), Khalaj, Noordwestelike (Kiptsjak), Tsjoewasjies (Oghoer) en Noordoostelike (Siberiese Turkiese tale). Soms word die Turkiese tale ook in twee takke verdeel: Bolgar en Algemene Turkiese tale.[4]

  1. Dybo A.V., "Chronology of Türkic languages and linguistic contacts of early Türks", Moskou, 2007, bl. 766, [1] Geargiveer 11 Maart 2005 op Wayback Machine (In Russies)
  2. Gordon, Raymond G., Jr. (red.) (2005). "Ethnologue: Languages of the World, Fifteenth edition. Language Family Trees – Altaic". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2013. Besoek op 13 Maart 2007.{{cite web}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  3. Katzner, Kenneth (Maart 2002). Languages of the World, Third Edition. Routledge, an imprint of Taylor & Francis Books Ltd. ISBN 978-0-415-25004-7.
  4. Hammarström, Harald; Forkel, Robert; Haspelmath, Martin (2017). "Turkic". Glottolog 3.0 (in Engels). Jena, Duitsland: Max Planck Institute for the Science of Human History. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 25 November 2018.{{cite web}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search