Ugandese Krieketvereniging

Ugandese Krieketvereniging
Kenteken van die Ugandese Krieketvereniging
Kenteken van die Ugandese Krieketvereniging
Engelse naam Uganda Cricket Association
Afkorting UCA
Swahili-naam Shirikisho la Kriketi Uganda
Land Vlag van Uganda Uganda
Sportsoort Krieket
Stigting 1952
Lid van Internasionale Krieketraad
Aangesluit in 1998
Vastelandse beheerliggaam Afrikakrieketvereniging
Voorsitter Michael Nuwagaba
Hoof- uitvoerende beampte Alan Mugume
Setel Kampala, Uganda
Amptelike tale Engels en Swahili
Amptelike webwerf ugandacricket.com

Die Ugandese Krieketvereniging (Engels: Uganda Cricket Association, afgekort “UCA”; Swahili: Shirikisho la Kriketi Uganda) is die bestuursliggaam wat krieket in Uganda beheer. Die beheerliggaam is in 1952 gestig en in Kampala gesetel. Sedert 1998 verteenwoordig dit Uganda by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n assosiaatlid en ook by die Afrikakrieketvereniging (Africa Cricket Association, “ACA”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search