Upaliet | |
---|---|
Formule | Al(UO2)3(PO4)2O(OH)·7H2O |
Nickel-Strunz (10) | 8.EC.05 |
Kleur | Oranjegeel, geelbruin |
Transparansie | deurskynend tot deursigtig |
Kristalsisteem | Monoklinies |
Ruimtegroep | P21/a[1] |
Nommer | 14 |
Eenheidsel | a = 13.7 Å, b = 16.82 Å c = 9.33 Å; β = 111.5°; Z = 4 |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Upaliet (Al(UO2)3(PO4)2O(OH)·7H2O) is 'n mineraal wat in die Demokratiese Republiek van die Kongo gevind word. Dit is vernoem na uraan, fosfor en aluminium. Die tiperende ligging plek is Kobokobo pegmatiet, Mwenga, Sud-Kivu, Demokratiese Republiek van die Kongo.[2][3]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search