Uranometria

Uranometria se gravure van die sterrebeeld Jagter.
Bron: VSA-vlootsterrewag-biblioteek

Uranometria is die kort titel van ’n steratlas deur Johann Bayer. Dit is in 1603 in Augsburg, Duitsland, gepubliseer deur Christophorus Mangus onder die titel Uranometria : omnium asterismorum continens schemata, nova methodo delineata, aereis laminis expressa ("Uranometria, wat kaarte bevat van al die sterrebeelde, geteken volgens ’n nuwe metode en gegraveer op koperplate").


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search