Ursus

Ursus
Tydperk: PlioseenHoloseen, 5.333–0 m. jaar gelede
Van bo na onder: bruinbeer, Amerikaanse swartbeer, ysbeer, Asiatiese swartbeer.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ursus[1][2]

Linnaeus, 1758
Spesies
Ursus arctos
Ursus americanus
Ursus maritimus
Ursus thibetanus
Ursus spelaeus (uitgestorwe)

Ursus is 'n genus in die familie van bere (Ursidae). Hierdie genus omvat die bruinbere, ysbere en swartbere wat oor Eurasië en Noord-Amerika versprei is. Die naam is van die Latynse woord ursus afgelei, wat beer beteken.[3][4]

  1. http://animaldiversity.ummz.umich.edu/accounts/Ursus/classification/
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2013. Besoek op 24 Desember 2013.
  3. http://www.merriam-webster.com/dictionary/ursus
  4. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2012. Besoek op 12 November 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search