Vaandel

Vaandel van die Poolse Vloot
Vaandel van die Koninklike Australiese Vloot op die voorgrond
Vaandel van die Amerikaanse Kuswag

'n Vaandel of insinje is 'n onderskeidende vlag van 'n skip of militêre eenheid; of 'n onderskeidende kenteken, embleem of wapen. Die woord insinje is afgelei van die Franse enseigne van die Latynse meervoud insignia en word gewoonlik gebruik vir 'n militêre- of vlootbanier. 'n Wapenkundige insinje verwys spesifiek na heraldiese simbole van 'n weermag.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search