Ventersdorp

Ventersdorp
Toegangsbord tot Ventersdorp
Toegangsbord tot Ventersdorp
Ventersdorp is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Ventersdorp
Ventersdorp
 Ventersdorp se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°19′S 26°49′O / 26.317°S 26.817°O / -26.317; 26.817
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr. Kenneth Kaunda
MunisipaliteitJB Marks
Stigting1866
Oppervlak
 • Totaal53,88 km2 (20,80 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal4 204
 • Digtheid78/km2 (200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense40.2%
 • Indiërs/Asiërs2.3%
 • Bruin mense5.5%
 • Swart mense51.4%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans46.6%
 • Tswana40.5%
 • Engels4.3%
 • Xhosa2.8%
 • Ander5.8%
Poskode (strate)
2710
Poskode (posbusse)
2710
Skakelkode018

Ventersdorp is 'n dorp in die Noordwesprovinsie, in Suid-Afrika met sowat 4 200 mense. Ventersdorp is 53 km oos van Coligny en die N14 nasionale pad gaan deur die dorp. Eugène Terre'Blanche, stigter van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) is op die dorp gebore.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Ventersdorp". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search