Verdrag van Dover

Charles II van Engeland
Lodewyk XIV van Frankryk
Henrietta Anne, Karel II se jongste suster wat gehelp het met die onderhandelinge wat tot die verdrag gelei het.[1]

Die Verdrag van Dover was 'n geheime verdrag wat in 1670 tussen Karel II van Engeland en Lodewyk XIV van Frankryk gesluit is. Die Frans-Nederlandse Oorlog was 'n direkte gevolg van die verdrag.

  1. Coote, Stephen: Royal Survivor: The Life of Charles II, 2000, ISBN 0-312-22687-X

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search