Verdrag van Vereeniging

Die Melrose-Huis in Pretoria waar die vredesverdrag onderteken is

Die Verdrag van Vereeniging (beter bekend as die Vrede van Vereeniging) is die vredesverdrag wat op Saterdag 31 Mei 1902 geteken is tussen verteenwoordigers van die Boere en die Britte. Hierdie verdrag het die bloedigste oorlog ooit op Suid-Afrikaanse bodem, die Anglo-Boereoorlog, beëindig.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search