Verre Oosterse Federale Distrik

Verre-Oosterse Federale Distrik
Дальневосточный
Die ligging van die Verre-Oosterse Federale Distrik.
Die ligging van die Verre-Oosterse Federale Distrik.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Deelgebiede 9
Stigting 18 Mei 2000
Regering
Hoofstad Wladiwostok[1]
Leier Wiktor Isjajef
Amp Presidensiële afgevaardigde
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 6 293 129
Volgorde 8ste
Digtheid 1/km2
Stedelik 74,8%
Plattelands 24,2%
Statistiek
Oppervlakte 6 215 900 km2
Volgorde 1ste
Webtuiste http://www.dfo.gov.ru/
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Die Verre Oosterse Federale Distrik (Russies: Дальневосто́чный федера́льный о́круг, Dalnewostotsjni federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 9 federale deelgebiede en is geleë in die verre noordoostelike deel van Rusland. Dit is die grootste, maar ook die yls bevolkte federale distrik: 6 293 129 inwoners volgens die 2010-sensus.[2] Die huidige presidensiële afgevaardigde is Wiktor Isjajef.

  1. Putin Makes Vladivostok the Capital of Russia’s Far East, Replacing Khabarovsk, Moscow Times, 13 Desember 2018. Besoek op 14 Desember 2018.
  2. [1] Russiese 2010-sensus

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search