Vertikaal (musiekgroep)

Vertikaal
OorsprongPretoria
GenresGeestelike musiek
Jare aktief2005 – nou
EtiketteMERCHANT/ RHYTHM
Webwerfvertikaal.co.za

Vertikaal is 'n Afrikaanse musiekgroep wat gospelmusiek sing. Die groep word in 2005 gestig vanuit die NG gemeente Lynnwood in Pretoria se aanddiens musiekbegeleidingsgroep. In 2009 ontvang hulle 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste gospel-album (Afrikaans) vir Stil.[1]

  1. 15th SA Music Award Winners – 2009, besoek op 18 Maart 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search