Vervorming

Vervorming of deformasie is die verandering in 'n vastestof se vorm as gevolg van meganiese spanning en temperatuursveranderinge. Die reguitlynige vervorming word deur die trekvervorming van die materiaal beskryf, en die sywaardse vervorming deur die skuifvervorming.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search